23 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1911 - Die eerste gebruik van 'n vliegtuig in oorlogvoering: 'n Italiaanse tuig vlieg van Libië om Turkse linies te verken tydens die Italo-Turksoorlog.
- 1956 - Die Hongaarse Opstand begin in Boedapest, Hongarye.
- 1958 - Belgiese strokiesprenttekenaar Peyo stel 'n nuwe stel strokiesprent karakters bekend, Die Smurfs.
- 1983 - Lebanese Burgeroorlog: Selfmoordbomaanvallers vernietig twee barrakke in Beirut, Libanon, met die dood van 241 VSA vlootsoldate en 58 Franse valskermsoldate van die internasionale vredesmag tot gevolg.
- 2002 - Tsjetsjniese rebelle beset 'n stampvol teater in Moskou, en neem ongeveer 700 teatergangers en verhoogkunstenaars in krygsgevangenes in die Moskou teaterkrygsgevangenekrisis
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
10-21 | 10-22 | 10-23 | 10-24 | 10-25 |