3 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1960 - Niger verkry onafhanklikheid van Frankryk.
- 1985 - Die Ruimtependeltuig Atlantis word vir die eerste keer gelanseer.
- 1990 - Duitsland word herenig toe die vyf nuwe deelstate van die Duitse Demokratiese Republiek (Mecklenburg-Vorpommern, Brandenburg, Sachsen-Anhalt, Sakse en Thuringen) met die Bondsrepubliek Duitsland verenig.
[wysig] Geboortes
- 1928 - Alvin Toffler, Amerikaanse skrywer en futuris.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
10-01 | 10-02 | 10-03 | 10-04 | 10-05 |