Actinopterygii
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Actinopterygii | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||
|
||||||
Actinopterygii is die hoofgroep gewerwelde visse met meer as 27 000 lede. Actinopterygii word in drie groepe ingedeel: chondrostei, holostei en teleostei. Laasgenoemde bevat die meeste lewende visse ter wêreld.
Kategorieë: Saadjie | Vis