Afrikaner Weerstandsbeweging
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Afrikaner Weerstandsbeweging, of AWB, is 'n regse radikale minderheids politieke groep in Suid-Afrika. Hulle beywer hulself vir die herinstelling van 'n onafhanklike Afrikaner republiek (of "boerestaat"). Hulle word wyd gesien as 'n ekstremistiese blanke-heerssugtige groep, sowel binne en buite Suid-Afrika.
Eugène Terre'Blanche is die president van die AWB.