Bespreking:Aliwal-Noord
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Wat is warmbaaie? Warm baaie? Warm baddens? --19:27, 5 01 2005 (UTC)
- Die skrywer van my woordeboek verkoop dit as die meervoudsvorm van hot spring / warmbad. Dit is vir my soms te moelik om te bepaal watter anglisisme nou die korrekte taalgebruik is... Met die reduplikasie "Bela-Bela" as die nuwe naam vir "Warmbad" en die Engelse vertaling "hot springs" vir "warmbad" moet nou eintlik ook die die nuwe vorm "warmbaaie" aanvaar word... ;)
- Ik ken dit als warmwaterbronnen of thermen. Hmmm... "Warmbad" lijkt me eerlijk gezegd een beetje een nietszeggend woord. Danielm 22:13, 5 01 2005 (UTC)
- Ekself is gewoond aan 'warmwaterbronne' of 'warmbaddens'. --Dewet 23:52, 5 01 2005 (UTC)
- Ek het nou "warmwaterbronne" in 'n aantal Afrikaanse tekste gesien en sal dit graag wil gebruik - baie dankie. Oliver