vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Apollo 13 wapen bevat drie vlieënde perde, die leuse
Ex luna, scientia ("Van die maan, kennis") en die naam van die missie in Romeinse syfers.
- Hierdie artikel handel oor die Maan missie. Daar is ook 'n film met die naam Apollo 13.
Apollo 13 was 'n Amerikaanse ruimte missie, deel van die Apollo program. Dit was veronderstel om die derde missie te wees om op die Maan te land.
- Gelanseer: 11 April, 1970 vanaf platform 39A
- Terugkeer: 17 April, 1970
- Bemanningslede: Jim Lovell, Komandeer; Jack Swigert, beheer module vlieënier; Fred Haise, maan module vlieënier.
- Beheer module: Odyssey
- Maan module: Aquarius
- Beoogde maan landingsarea: Fra Mauro hooglande