Bart Simpson
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Bartholomew Bart Jo-jo Simpson (ouderdom 10 jaar) is 'n geanimeerde tekenprent karakter in die televisiereeks The Simpsons Hy is die oudste kind en enigste seun van Homer en Marge Simpson en broer van Lisa en Maggie. Bart is een van die mees bekende tekenprentkarakters ter wereld.