Belgiese kolonies
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
In die jare 1870 het Henry Morton Stanley in opdrag van die Belgiese koning Leopold II die stroomgebied van die Kongorivier verken. Op die konferensie van Berlyn in 1885 word die gebied van die huidige Kongo-Kinshasa amptelik toegewys aan Leopold. Die land word in dié tyd aangedui as die Kongo-Vrystaat. In 1908 is die Kongo oorgedra aan aan die Belgiese staat en het dit 'n kolonie geword. Na die eerste wêreldoorlog is Rwanda en Boeroendi, wat deel uitgemaak het van Duits Oos-Afrika, onder Belgies protektoraat geplaas. In 1960 het die drie lande onafhanklik geword.
Kolonialisme |
---|
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Kategorieë: Saadjie | Kolonie | België