Sjabloonbespreking:Billike gebruik
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ek dink die Afrikaanse term soos in die Wet op Kopiereg uiteengesit is billike gebruik. Renier
- Renier, goeie more! En dankie. Alias het die sjabloon so geskep. Kan ons hom vra om die sjabloontitel te verander?
Ek sal die 'inwendige' redelik na billik-veranderinge aanwend. Nomdeplume 06:59, 22 Maart 2006 (UTC)
- Klik op "skuif" bo-aan, en pas die bladsye aan wat soontoe skakel. Alle geregistreerde gebruikers kan bladsye skuif. --Alias 21:45, 22 Maart 2006 (UTC)