Blou Bulle
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Blou Bulle Rugby Unie is die beheerliggaam vir die rugby unie in Pretoria, twee buurmunisipaliteite in Gauteng, en die Limpopo (provinsie). Die unie word deur die Vodacom Blou Bulle verteenwoordig. Die span speel op die Loftus Versfeld Stadion (ook bekend as Securicor Loftus) in Pretoria.
[wysig] Geskiedenis
Die span het die Curriebeker in 1946 vir die eerste keer gewen en het die titel meer as 20 keer gewen of gedeel.