Bespreking:Bolivia
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Onthou julle nog ons gesprek oor die spelling van "Kolombië" vs "Kolombia". Die AWS gee Bolivia, wat ook teenstrydig is met omtrent alle ander name. Ek het pas in "Woordwerk" van Breyten Breytenbach "Bolivië" gesien. Wil ons dalk maar Bolivia ook eerder as Bolivië spel? --Alias 21:46, 8 Augustus 2005 (UTC)