Beeldbespreking:Brasiliekaart.png
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Moet Brasília dalk Brasilië wees? --Alias 06:06, 20 Februarie 2006 (UTC)
- Ek dink nie so nie - dan is die hoofstad naam die selfde as die landnaam en ek is redelik seker ons is al van kleins af anders geleer. Laurens 06:51, 20 Februarie 2006 (UTC)
- O. Ek sien nou eers die sterretjie. Ek wonder of dit nuttig is om "Brasilië" êrens in die middel duidelik te maak - dit het my in elkgeval ontgaan dat dit 'n stad is. --Alias 07:33, 20 Februarie 2006 (UTC)
- Die CIA-styl kaarte toon gewoonlik nie die land waaroor die kaart gaan se naam nie. Ek sal verkies om dit standaard vir alle lande te hou. Dalk kan die saak in die byskrif aangespreek word? Laurens 11:11, 20 Februarie 2006 (UTC)