Bespreking:Dyk
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
My voornaamste probleem is dat hierdie artikel veral die Nederlandse situasie beskryf :/
Danielm 17:15, 4 November 2006 (UTC)
As mens die woord dyk noem dan dink ek aan Nederland :). Ek het ook eers onlangs uitgevind dat wat die Amerikaners 'n levee (soos met New Orleans noem eintlik ook maar net 'n dyk is. - --RM 04:06, 5 November 2006 (UTC)
- Ja, miskien kan ek 'n stukkie hieroor skryf. Die Amerikaners het oorigens na die Katrinaramp 'n aantal waterkeringe by Nederlandse bedrywe gekoop. Danielm 11:46, 5 November 2006 (UTC)