Eau Claire
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Eau Claire is 'n stad in Wisconsin, Verenigde State, aan die Chippewarivier. Dit is 'n universiteitstad en 'n belangrike mark vir landbouprodukte met 'n verskeidenheid nywerhede. Die stad het 62 500 inwoners (2003).