Gebruikerbespreking:Elzabe
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Goeie-dag, Elzabe, sien jy het pas geregistreer. Voorspoed hier! --GerharBe 09:58, 13 Oktober 2006 (UTC)
[wysig] Geometriese optika
Ek verwys na jou versoek by die geselshoekie. * Met die nodige erns, omdat jy navorsing doen: hierdie klink meer na 'n versoek/voorstel om 'n artikel by die af: te skep. Miskien is daar ‘n outeur wat hierin die prikkel ervaar om oorspronklike te begin skryf, of te vertaal.
Daar is die volgende bronne en ek glo die OpticsforTeens sal jou navraag om inligting 'in gewone taal' vervul.
- OpticsForTeens : What is Optics? : Geometrical Optics : Introduction
- Optics - Wikipedia, the free encyclopedia
- The Optics - Geometrical Optics and Thin Lenses
- SparkNotes: Geometric Optics
- Physics Encyclopedia: Geometrical Optics
- Hoop jy geniet dit by die Wiki - dalk is die volgende artikel oor die optika uit jou pen--GerharBe 09:58, 13 Oktober 2006 (UTC)