Wikipediabespreking:Geselshoekie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebruikerportaal
Sal ons maar op 'n stadium 'n gebruikerportaal maak met skakels na al die Wikipedia-verwante bladsye (beleid, nuus, TODO's, alles wat op die oomblik bo-aan is, ens) en ook dan na die geselshoekie? Die skakel in die sybalk (net onder die logo) sal dan eerder na die portaal wys. Besware? --Alias 21:42, 26 10 2004 (UTC)
- Wat is fout met die tuisbladsy net wysig met al hierdie inligting? Miskien verstaan ek net nie die konsep van 'n portaal in hierdie opset reg nie... (Dewet 27/10/2004 8:39 SAST)
-
- Kijk eens op nl:Wikipedia:Gebruikersportaal. Er staat daar veel te informatie om op de tuisbladsy te zetten. Danielm 07:38, 27 10 2004 (UTC)
-
-
- Ek sien dit, maar verstaan nog nie mooi waarom die onderskeid getref moet word nie? Is dit nie maar net variasies van dieselfde ding nie (en kan dus saamgeflans word), of verstaan ek dalk die konsep van Portaal verkeerd? Is dit 'n méér dinamiese struktuur as 'n gewone bladsy? (Dewet, 27/10/2004 12:25 SAST)
-
-
-
-
- De rede om een apart portaal op te zetten is dat verschillende bezoekers behoefte hebben aan een verschillende inhoudsopgave van de encyclopedie. Bij het gebruikersportaal onderscheiden we de de lukrake bezoeker van de vaste gebruiker:
- De lukrake bezoeker is geïnteresseerd in een portaal met een index naar de verschillende onderwerpen. Zo zijn er schakels naar onder werpen als biologie, astronomie, scheikunde enz. De lukrake bezoeker is wellicht ook geïnteresseerd in wat nieuw is, enz.
- De gebruiker is geïnteresseerd in koppelingen naar handleidingen van de wiki-grammatica, de onlangse wijzigingen, het gezelshoekje, de beheersbladzijden, enz.
- Je wilt dus beide groepen gebruikers de schakels aanbieden waar ze behoefte aan hebben. Dat kan je doen door ze op één bladzijde te zetten. Maar wat als het onoverzichtelijk wordt of de tuisbladsy te lang wordt? Dan wordt het tijd om gebruikersportaal te maken. Op een gebruikersportaal kan je veel meer schakels kwijt dan op de tuisbladsy verantwoord is. Een portaal geeft een bepaalde groep gebruikers de schakels naar wat voor hun interessant is. Danielm 14:49, 27 10 2004 (UTC)
- De rede om een apart portaal op te zetten is dat verschillende bezoekers behoefte hebben aan een verschillende inhoudsopgave van de encyclopedie. Bij het gebruikersportaal onderscheiden we de de lukrake bezoeker van de vaste gebruiker:
-
-
-
-
-
-
- Dankie, dit was die deurslag: die feit dat 'n mens twee verskillende gehore se behoeftes wil bevredig. Ek het dit verstaan as die een wat die ander vervang, wat opsigself vir my sinneloos gelyk het. Dankie, ek gaan dan akkoord met die voorstel van die portaal skep. (Dewet, 27/10/2004 17:00 SAST)
-
-
-
[wysig] Argief
Hoe sal ons maak ivm ou goeters? Bloot uitvee, of argief maak. Ek stel voor dat wanneer iemand iets uitvee en dit belangrik is, dit êrens gehou kan word. Dalk nie noodwendig in 'n argief nie, maar dalk êrens in 'n FAQ of beleiddokument. Indien nie belangrik nie, weg. Dit word immers in die redigeringsgeskiedenis gehou. Besware teen so 'n beleid? --Alias 21:42, 26 10 2004 (UTC)
- Wat is "ou goeters"? Ons wil tog seker nie van enige inligting (behalwe goed wat duidelik nie deel is van WP nie) ontslae raak nie, so geen van hierdie behoort te verdwyn nie. Al wat behoort te gebeur is dat ou artikels hersien moet word -- ek sien daar is meer as genoeg van hulle in die rondte... Anders kan 'n mens dalk alle ou goed met "Argief/" vooraan hernoem, sodat dit in 'n gemene plek gevind kan word? My stem is vir behoud van alle inligting, met die argief as tweede keuse. (Dewet 27/10/2004 8:42 SAST)
- Kan ek voorstel dat die ouer besprekings (waar daar na 'n maand geen meer nuwe kommentaar gelewer is nie) in enige van die besprekings wat in die Wikipedia naamruimte soos Geselshoekie dat daar 'n ooreenstemmende argief (bv. Geselshoekie (argief) geskep word en die materiaal soontoe geskuif word en dat ons dan na so elke ses maande die argiewe skoonvee. Groete --
- Dit lyk of daar ervare mense hier betrokke is.. Ek verstaan dat 'n geselshoekie soos die 'n struktuur het wat almal gebruik, en dat hierdie besprekings gedeelte dalk minder struktuur sal hê.
Artikel grote word beperk volgens standaarde en dan opgebreek indien nodig, maar al die bespreking moet seker iewers gehou word al word dit baie groot.. Groete Gregorydavid 08:40, 11 Mei 2006 (UTC)