Grootflamink
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Grootflamink | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
||||||||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
|
||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||
Phoenicopterus roseus | ||||||||||
Verspreiding | ||||||||||
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Die meeste van die vere is pient-wit, maar die binne-vlerke is rooi en die primêre en sekondêre vlieg-vere is awart. Die snawel is pient met 'n swart punt en die pote is pienk.
[wysig] Habitat
[wysig] Verspreiding
Die Grootflamink kom voor in verskeie dele van Afrika, Asië (insluitende Turkye), Suidelike-Asië (kus gebiede van Indië) en Suid-Europa (insluitende Spanje en die Camargue gebied van Frankryk).
[wysig] Geluid
Uiter 'n 'honk' geluid.
[wysig] Ander name
- Engelse naam: Greater Flamingo
- Wetenskaplike naam: Phoenicopterus roseus
[wysig] Gallery
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika
[wysig] Bronne
- Newman se Voëls van Suider-Afrika, ISBN 1868729826