Hamilton, Nieu-Seeland
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hamilton is Nieu-Seeland se 4de grootste metropolitaanse gebied. Dit is in die Waikato distrik (Noord Eiland) omtrent een en 'n half uur se ry suid van Auckland geleë.
'n Groepie Suid Afrikaners woon daar en het selfs hul eie kerk wat sterk staan.