Cookie Policy Terms and Conditions >
Hidroksisien is 'n antihistamien en is 'n piperasien-derivaat. Dit word egter meesal gebruik vir angstoestande, pruritus en premedikasie vir narkose.