Bespreking:Islam
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ek verstaan nie wat die wysiging van Nota 1 te doen het met die waar die foetnoot aangedui word nie (Moslems vs Mohammedane). --Alias 13:55, 5 Augustus 2005 (UTC)
- Hierdie artikel het beslis 'n probleem ten opsigte van NPOV - Die artikel het meer inligting nodig om die leser 'n feitelike indruk te gee van wat hierdie geloof is. Hierdie behoort nie 'n platform te wees vir die regverdiging van politieke en godsdienstige ideologieë nie. --RM 06:38, 6 Augustus 2005 (UTC)
[wysig] Eksterne skakels
Word 24 skakels nie bietjie te veel nie? --Alias 21:38, 6 Augustus 2005 (UTC)
[wysig] Dead link
During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://www.islamlinks.tk
- In Islam on Thu Jan 12 02:03:23 2006, HTTP Error: HTTP/1.0 bad gateway
-
- In Islam on Fri Feb 24 11:51:46 2006, HTTP Error: HTTP/1.0 bad gateway
--FlaBot 11:52, 24 Februarie 2006 (UTC)
[wysig] Kaart
Wat sou die kaart met "Lande met Islam" beteken? Baie lande met islamietiese bevolkings is dan glad nie aangedui op die kaart nie? --RM 10:56, 18 Desember 2006 (UTC)
- Dit is persentasies, dus laat dit dalk 'n paar met weglaatbare persentasies weg. Ongelukkig is daar niks op commons se besprekingsblad nie. Mens moet ook sê wat die verskil tussen rooi en groen is. --Alias 12:50, 18 Desember 2006 (UTC)