Gebruiker:Jacob
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] W. Jacob Buys
[wysig] Kort Opsomming
Jacob is tans 'n student in Baccalaureus Scientiae (Inligtingstegnologie spes. Wiskundig) aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy het een aand summier besluit om te begin help met die Afrikaanse Wikipedia poging in die velde van Rekenaarwetenskap, Wiskunde en Fisika, asook met algemene vertaling uit Engels. Hoeveel hiervan hy werklik gedoen gaan kry is 'n ander saak, sedert sy kursus en sosiale lewe baie van sy tyd in beslag neem.
[wysig] Notas
Ek sal sodra ek kan my eerste artikel vir Wikipedia begin vertaal. Hopelik sal dit nie te lank neem nie...
[wysig] Groete
Jacob
Is ek normaal? Bedoel jy nou soos in ?