Jan Breytenbach
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Jan Breytenbach is die stigter en eerste bevelvoerder van 1-Verkenningsregiment (1-Recce) - voorloper van die huidige Spesiale Magte Brigade van die SANDF en die Suid-Afrikaanse gelyke van die Britse SAS (Special Air Service). Hy is ook die stigter van 32-Bataljon, ook bekend as "Buffalo Battalion".
Hy is die broer van die digter Breyten Breytenbach.
[wysig] External links
- Jan Breytenbach @ Galago Publishing
- Jan Breytenbach (2003). The Buffalo Soldiers: The Story of South Africa's 32 Battalion 1975-1993. Galago Publishing. 191985407X. (Hardcover)
- The Silent War - Suid-Afrikaanse Spesmagtegeskiedenis
- 32 Bataljon Geskiedenis
- SA Weermag Webwerf.
- Gedeeltelike kopie van die ou, verwyderde amptelike SA Spesmagte Webwerf.
- South African Spesmagte Bond