Kalmthout
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Kalmthout is 'n Vlaamse dorp en munisipaliteit in die noordweste van die Belgiese provinsie Antwerpen en het 'n oppervlakte van 59,45 km² en 17 508 inwoners (1 Julie 2006).
Kalmthout lê naby Nederland. Noordelik lê die natuurgebied De Kalmthoutse Heide.