Kampen (Nederland)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Gemeente Kampen | |
---|---|
Basiese gegewens | |
Land | Nederland |
Provinsie | Overijssel |
Koördinate: | 52°32′ N.B., 05°55′ O.L. |
Gestig in: | 1277 |
Hoogte: | 0 m |
Oppervlakte: | 161,84 km² |
Bevolking: | 49 357 (1 Augustus 2006) |
Bevolkingsdigtheid: | 348 inwoners per km² |
Webblad | www.kampen.nl |
Kampen lê in de provinsie Overijssel in Nederland aan die monding van de IJssel, met 'n oppervlakte van amper 162 vierkante kilometer en meer as 49 000 inwoners. Die stad is 'n kulturele sentrum met 2 teologiese universiteite en talle historiese geboue. In die Kamper tabaksmuseum is die grootste sigaar van Europa (ruim 5 meter) te sien.
Inhoud |
[wysig] Plekke
Grafhorst, 's-Heerenbroek, IJsselmuiden, Kampen, Kamperveen, Wilsum en Zalk.
[wysig] Geskiedenis
Kampen is reeds in 1277 die eerste keer beskryf, maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon, sedert 1150.
[wysig] Besienswaardighede
- Ou stadsmuur
- Ou poorte, soos die Koornmarktspoort, Cellebroederpoort en Broederpoort
- Nieuwe toren (1648-1664)
- Broederkerk (1473-1490)
- Sint Nicolaaskerk
- Tabaksmuseum
[wysig] Ereburger
- Dr. Willem Johan Kolff, dokter en uitvinder van de kunsmatige nier (1945, Stadsziekenhuis Kampen)