New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Wikipedia:Kategorisering - Wikipedia

Wikipedia:Kategorisering

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Hier volg 'n voorgestelde kategoriseringsbeleid vir die Afrikaanse Wikipedia. Die beleid is doelbewus kort, anders as die uitgebreide Engelse beleid wat meerdere bladsye beloop. As u vraag nie hier beantwoord word nie, kyk gerus na die Engelse beleid vir 'n oplossing of besoek die Besprekingsblad. Voorstelle vir die veranderings of byvoegings tot die beleid kan ook daar gemaak word.

Inhoud

[wysig] Hoekom kategorieë?

'n Kategoriseringstelsel is 'n geordende manier waarop al die artikels in die Afrikaanse Wikipedia deursoek kan word deur gebruikers en besoekers op soek na inligting, selfs al weet hulle nie of die inligting bestaan nie, of wat die betrokke artikel se naam is nie. Dit is dus altyd belangrik om gebruikersvriendelikheid in gedagte te hou wanneer aan die huidige kategoriestelsel gewerk word.

Elke artikel behoort tot ten minste een kategorie te behoort. Kategorieë is hoofonderwerpe wat moontlik van nut is vir iemand wat die artikel lees en op soek is na soortgelyke artikels.

Byvoorbeeld:

Artikel: "Tafelberg"
Nuttige kategorieë: "Berge van Suid-Afrika", "Kaapstad"
Onnutige kategorieë: "Plekke in Suid-Afrika", "Berge wat begin met K"

[wysig] Algemene riglyne:

  • Dit is waarskynlik dat 'n artikel tot meer as een kategorie sal behoort. Bly egter binne perke, die effektiwiteit van 'n kategoriestelsel verminder hoe meer kategorieë aan 'n artikel toegewys word.
  • Slegs die nou kategorie moet vermeld word. Dus slegs "Suid-Afrikaanse dorp" en nie "dorp" ook nie. "Eiffeltoring" is weer onder "Torings" gekategoriseer en hoef dus nie weer onder "Argitektuur" gekategoriseer te word nie.
  • Dit word aanbeveel om te kyk na die formaat van reeds bestaande kategorieë voor 'n nuwe een geskep word. Die geskiedenis van 'n land word byvoorbeeld altyd gekategoriseer as "Geskiedenis van X".
  • Behou neutraliteit met kategorisering. Vra jouself af of dit miskien kontroversieel of beledigend sal wees om sekere artikels in sekere kategorieë te plaas of 'n kategorie 'n sekere benaming te gee. 'n Kategorie soos "hoere" is kru en onvanpas, terwyl "prositute" of "sekswerkers" 'n beter opsie sal wees. Waar moontlik, gebruik ook eerder 'n neutrale geslagsvorm, bv. "monarge", in plaas van "konings" en "koninginne".
  • Vra as jy nie weet nie of onseker is.

[wysig] Hoe nou nou?

Artikels moet so nougeset as moontlik gekategoriseer word. Dus eerder "Suid-Afrikaanse dorpe" as "dorpe". Hou egter ingedagte dat die Afrikaanse Wikipedia nog klein is en dat kategorieë met slegs een of twee artikels sleg vertoon. Die kategorie "Afghanistan", bv., bevat slegs drie artikels, dus sal dit oorbodig wees om 'n kategorie soos "Museums in Afghanistan" te skep, indien daar 'n artikel sou wees wat tot die kategorie behoort. In so 'n geval is dit beter om die artikel in die hoofkategorie (in die geval "Afghanistan") te laat.

[wysig] Naamkeuse

Vir die riglyne vir die kies van titels vir artikels, sien Wikipedia:Titelriglyne. Heelwat daarvan sal ook relevant wees vir kategorieë. Daar is egter verskille tussen kategorieë en artikels, of sake wat net relevant is tot kategorieë, en dié word dus hier bespreek:

  • Vakgebiede: as jy nie kennis oor 'n sekere vakgebied besit nie, is dit beter om iemand wat weet te vra, of die kategorisering aan hulle oor te laat.
  • Alhoewel artikelname in die enkelvoud is, bv. "Digter", "Rivier", gebruik ons, waar vanpas, meervoude by die benaming van kategorieë, bv. "Digters", "Riviere".
  • Gebruik sinskas, d.w.s. gebruik slegs 'n hoofletter aan die begin van die kategorie en aan die begin van name en nie aan die begin van elke woord in die kategorie nie. Dus "Politieke figure" en nie "Politieke Figure nie", maar wel "Geskiedenis van Sjina".
  • Vermy afkortings.
  • Mense word volgens nasionaliteit en beroep gekategoriseer: bv. "Skotse digters", maar nie "Natalse filosowe" nie.
  • Moenie kategorieë verdeel in "huidige" of "destydse" subkategorieë nie: bv. "Destydse kinderfilmsterre" of "Huidige Springbokrugbyspelers".

[wysig] Onthou

Elke reël het sy uitsondering.

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu