Kestell
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Kestell is geleë in die Oos-Vrystaat en gestig in 1905. Dié dorp is vernoem na Dominee JD Kestell (1854-1941), wat ‘n belangrike rol gespeel het in die Anglo-Boere-oorlog en later gehelp het om die Bybel in Afrikaans te vertaal.