Bespreking:Klankgrens
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ek vind die onderskyd in die inleiding tussen spoed van klank en klankgrens bietjie onduidelik. --Alias 09:36, 17 Oktober 2005 (UTC)
- Is die klankgrens dus maar net die spoed van klank, met die veronderstelde betekenis van "grens" daaraan gekoppel? Wat my pla is dat dit nêrens in die eerste sin/2 sê wat presies die klankgrens is nie. --Alias 11:55, 17 Oktober 2005 (UTC)