Kraanvoël
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Familie: GRUIDAE.
Kraanvoëls is groot landvoëls met lang pote wat van ooievaars verskil deurdat hulle kort snawels het en lawaaierig is. Hulle vlieg net soos ooievaars met die kop en nek gestrek. Hulle voer merkwaardige danspassies uit as hulle pronk en soms word meer as twee voëls daarby betrek. Die Suid-Afrikaanse bevolkings van al drie kraanvoëlsoorte het in onlangse jare skerp gedaal.
Inhoud |
[wysig] Kraanvoëls wat in Suid-Afrika voorkom
- Bloukraanvoël, Anthropoides paradiseus
- Lelkraanvoël, Bugeranus carunculatus
- Mahem, Balearica regulorum
[wysig] Kraanvoëls wat in ander wêrelddele voorkom
- Common Crane, Grus grus, ook bekend as die Eurasian Crane
- Sandhill Crane, Grus canadensis
- Whooping Crane, Grus americana
- Sarus Crane, Grus antigone
- Brolga, Grus rubicunda
- Siberian Crane, Grus leucogeranus
- White-naped Crane, Grus vipio
- Hooded Crane, Grus monacha
- Black-necked Crane, Grus nigricollis
- Red-crowned Crane, Grus japonensis
- Demoiselle Crane, Anthropoides virgo
- Black-crowned Crane, Balearica pavonina
- Grey-crowned Crane, Balearica regulorum
- Wattled Crane, Bugeranus carunculatus
[wysig] Sien ook
- International Crane Foundation
[wysig] Eksterne bronne
Saving Cranes website (ICF) (http://www.savingcranes.org/) Craneworld website (http://home.nikocity.de/craneworld/index_en.htm) Retrieved from "http://en.wikipedia.org/wiki/Crane_%28bird%29"
[wysig] Skakels na mites
- Crane mythologies. Not selective, a starting point
- Crane Dance at the Tongdosa Temple
- Thousand Cranes lore.
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
[wysig] Bronne
Newman se Voëls van Suider-Afrika, ISBN 1868729826
Engelse Wikipedia