Bespreking:Kruistog
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Vertoë vir hulp vanaf die Bisantynse Keiser Alexius I om weerstand te bied teen die Moslem aanvalle is dus gretig ontvang.
Nou nee, Alexius heeft daarom helemaal niet gevraagd. Hij wilde gewoon meer huurlingen (dwz onder zijn eigen bevel asseblief). Hij had wel geld, maar na de nederlaag van Manzikert was Asia Minor goeddeels verloren gegaan en daardoor had hij gebrek aan mankracht.
Dat van die weerstand te bied teen die Moslem aanvalle heeft de Paus ervan gemaakt. Tot afschuw van de arme keizer die plunderende legers vol tsotsi's over zich heen kreeg en zijn westelijke vijanden zoals de normannen van Italie vestigden zich nu ook in het oosten. Alexius was helemaaal niet blij...
Jcwf
Ek verstaan jou verduideliking nie so lekker nie. Ek neem aan jy betwis die feit dat Alexius om hulp gevra het? --RM 14:22, 3 Oktober 2005 (UTC)
[wysig] Kategorisering
Wikix, ek het jou kategoriseringwysigings teruggerol. Kan jy verduidelik hoekom jy die ander kategorieë weggeneem het? Anrie 12:22, 19 Maart 2007 (UTC)
Leeg en/of overbodig. Wikix 12:23, 19 Maart 2007 (UTC)
- Die insluiting van hierdie artikel binne-in 'n sekere kategorie sal juis verseker dat die kategorie nie leeg is nie en na jou skepping van leë kategorië dink ek nie jy is die beste persoon om vinger te wys nie. Kategorieë soos "Joodse geskiedenis" en "Islamitiese geskiedenis" is nie oorbodig nie, alhoewel ek sal verstaan as die "Kruistogte" kategorie by die "Middeleeue" kategorie ingesluit word. Ek gaan jou verwysings weer terugrol en jou vra om dit nie weer te verander tensy 'n ander lid hulle mening hieroor uitgespreek het nie. Anrie 12:27, 19 Maart 2007 (UTC)
- Goed maar ek skep nie leë kategorië nie. Maar geen kategorie Middeleeue, dat is overbodig. Wikix 12:42, 19 Maart 2007 (UTC)
-
- 'n Kategorie soos "Middeleeue" is allesbehalwe oorbodig. Ons het tans net 'n klein aantal artikels oor hierdie soort onderwerpe. 'n Kategorie soos "Middeleeue" verskaf dus aan gebruikers en skrywers 'n oorsig oor onderwerpe wat al in artikels behandel word. Sodra die aantal artikels gegroei het, kan ons nuwe kategorieë byvoeg. --Voyageur 13:40, 19 Maart 2007 (UTC)
'n Kategorie Middeleeue is nie overbodig nie. Wel overbodig is kategorisering kruistog bij middeleeue. Sien kategorie:kruistogte. Wikix 15:22, 19 Maart 2007 (UTC)