Lemniskaat
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
In algebraïese meetkunde verwyf die woord lemniskaat na enige van verskeie agtvormige of ∞-vormige krommes waarvan die bekendset die Lemniskaat van Bernoulli is. Die woord word ook soms gebruik om na die ∞-simbool, wat in wiskunde as 'n simbool vir oneindigheid gebruik word, te verwys.