Bespreking:Levenshteinafstand
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Wat is die Afrikaans vir bottom-up? Laurens 15:14, 12 Desember 2005 (UTC)
- Ek is nie heeltemal seker nie maar ek sou raai onder-na-bo vir bottom-up en bo-na-onder vir top-down? --RM 16:14, 12 Desember 2005 (UTC)
-
- Jip, my rekenaarwoordeboek gee dit so aan. --Alias 06:30, 7 Februarie 2006 (UTC)