Bespreking:Lys van dorpe in Suid-Afrika
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ek sien dat al die skakels die vorm [[Dorpnaam (dorp)]] het. Dit beteken dat as iemand soek vir "Dorpnaam" hulle dit nie sal kry nie. Moet mens nie dalk eerder dit net beperk tot gevalle waar daar dubbelsinnigheid is nie? Wat ek bedoel is dat dit nuttig kan wees in die geval van Roosboom (dorp) en Pofadder (dorp), maar miskien nie nodig is vir Pietermaritzburg nie. --Alias 22:22, 29 04 2004 (UTC)
Ek het dit aanvanklik so gehad, en toe verander aangesien daar nogal baie name was wat dubbelsinnig kan wees. Maar as iemand wat soek vir 'n dorp dit nie kan vind nie, dan beteken die ensiklopedie nie veel nie. Ek sal dus met graagte die (dorp) uit haal, maar ek wel 'n vraag, Hoe kan ons die dubbelsinngiheid vermy? - moet ons maar 'n enkele bladsy vir die term skep, en dan in hierdie bladsy die verskillende betekeniss lys met verwysing na ander bladsye vir die individuele beskrywings? (Ek het aanvanklik gedink dit is bietjie lomp, maar nou dat dat ek daaroor na dink, veral vanaf 'n soek perspektief klink dit na die sinvolste oplossing. Faresh
[wysig] Braunschweig
Ik soek information op de dorp Braunschweig (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
[wysig] Dubbelsinnigheid
Haai Voyageur
Ek let op dat jy Graskop, Carolina en Wakkerstroom se skakels gespesifiseer het. Is daar enige dubbelsinnigheid? Op die oomblik is Carolina 'n rooi skakel alhoewel die artikel bestaan. Hoe nou gemaak? --Alias 07:13, 19 Februarie 2007 (UTC)
- Ek het die skakels nou reggemaak. --Voyageur 13:54, 19 Februarie 2007 (UTC)