Marloth Park
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Marloth Park is 'n bewaringsgebied suid van die Kruger Oorgrenspark. Dit is geleƫ op die suidelike oewer van die Krokodilrivier. Privaat eienaars besit eiendom in Marloth Park, maar geen eiendom mag omhein word nie, om sodoende vrye beweging van wild toe te laat.