Bespreking:Mont-Saint-Michel
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Mont- vs mont
Die gebruik van die tiel is nie heeltemal konsekwent deur die artikel nie. Soms Mont-Saint-Michel, soms mont Saint-Michel. Miskien nou bietjie laat maar sommer 'n idee: Wat van Saint-Michel-berg, of dalk, Sint-Michel-berg? --Alias 17:30, 26 Maart 2006 (UTC)
- Daar is limiete hoe ver 'n mens kan gaan met vertaling, wie 'n beetje tale spreek kan baie vertaal, byv.:
- Lillehammer -> Kleinhamer
- Oberhausen -> Opperhuizen
- Liverpool -> Leverzwembad :)
- Dit is natuurlik nie die bedoeling nie. Ek denk dat ook vir Mont-Saint-Michel 'n vertaling nie op sy plaas is nie. (Korrek vertaal sou dit word Sint-Michielsberg.) Ek dink "Mont" moet met 'n hoofdletter. Danielm 17:43, 26 Maart 2006 (UTC)