Neckarsulm
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Neckarsulm | |
---|---|
![]() |
![]() |
Land: | ![]() |
Deelstaat: | Baden-Württemberg |
Stigting: | |
Koördinate: | 49° 11' N, 09° 14' O |
Oppervlakte: | km² |
Bevolking: | 27.296 (2004) |
Bevolkingsdigtheid: | 1,094 / km² |
Hoogte: | 180 m bo seespieël |
Burgemeester: | Volker Blust ([[]]) |
Neckarsulm is 'n stad in noordelike Baden-Württemberg, Duitsland, naby Stuttgart, en deel van die distrik Heilbronn. Teen 2004 het dit 27 296 inwoners.
Die riviere Neckar en Sulm sluit hier bymekaar aan, dus die naam wat gereeld misverstaan of verkeerd uitgespreek word as "Neckar's Ulm", wat sou beteken die Neckar "weergawe" van Ulm wat aan die Danou geleë is.
Die voormalige NSU Motorenwerke AG was hier geleë. Vandag behoort dit aan Audi. Die quattro GmbH is hier geleë, nie in Ingolstadt nie.