Bespreking:Nguni-taalfamilie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Is die kategorisering ideaal? Nguni is nie 'n taal nie. --Alias 06:41, 11 November 2005 (UTC)
- Ek sou voorstel 'n mens behou die kategorisering vir eers en as ons eendag 'n baie volledige reeks artikels oor die tale het dan skep ons sub-kategorieƫ vir die taalgroepe en -families of miskien andersom. --RM 09:07, 11 November 2005 (UTC)