Bespreking:Periodieke tabel
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Volgens mij fout:
- Alkalie metale -> Alkaliemetale (nl: Alkalimetalen)
Suggesties:
- Alkaline earths -> Aardalkaliemetale (nl: Aardalkalimetalen)
- Boron is Engels (nl: Boor)
- Nitrogen is Engels (nl: Stikstof)
- Mercury is Engels (nl: Kwik)
- Silikon misschien ook Engels (nl: Silicium)
Danielm 08:39, 12 09 2004 (UTC)
Afrikaans vir bogenoemde goed:
- Alkaliese aardmetale/ Aardalkalimetale
- Boor
- Stikstof
- Kwik
- Silikon
--165.146.209.125 17:56, 25 Mei 2006 (UTC)
Inhoud |
[wysig] Lys van elemente
Ons het tog reeds
Miskien moet ons eerder net skakels daarheen in die artikels plaas as om die hele lys hier te plaas? --Alias 11:23, 5 Oktober 2005 (UTC)
-
- Ek het vergeet daarvan. Ek dag toe ek dollie net die bydraer se goeters op. Natuurlik maak dit meer sin. --RM 14:35, 5 Oktober 2005 (UTC)
[wysig] Anglisering
Lantanides en Aktinides, in plaas van Lanthanides en Actinides.
--165.146.209.125 17:56, 25 Mei 2006 (UTC)
[wysig] Groepe
Op die prent wys dit dat daar agttien groepe is, maar in werklikheid is daar net agt: 1 is van Waterstof af ondertoe, 2 is van Berillium af ondertoe plus al die oorgangselemente, 3 is van Boor af ondertoe, 4 is van koolstof af ondertoe, 5 is van Stikstof af ondertoe, 6 is van Suurstof af ondertoe, 7 is van Fluoor af ondertoe, en 8 is van Helium af ondertoe. Ek het my wetenskap handboek geraadpleeg. Ek is in Gr. 9. Ek hoop die inligting is akkuraat.
--165.146.209.125 17:56, 25 Mei 2006 (UTC)
[wysig] Valensies
Kan iemand dalk die valensies invul? Dit sal handig wees vir amateurs op diƩ veld, soos ek wat nog in skool is.
--165.146.209.125 17:56, 25 Mei 2006 (UTC)
[wysig] Dead link
During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://bmrl.med.uiuc.edu:8080/MRITable/MRItable.html
- In Periodieke tabel on Thu Jan 12 02:04:43 2006, HTTP Error: nonnumeric port: '80MRITable'
- In Periodieke tabel on Fri Feb 24 11:57:03 2006, HTTP Error: nonnumeric port: '80MRITable'
--FlaBot 12:01, 24 Februarie 2006 (UTC)