Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Petrol - Wikipedia

Petrol

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Petrol is 'n vloeibare brandstof wat van ru-olie of steenkool gemaak word. Dit word veral as brandstof in binnebrandenjins gebruik. Dit bestaan hoofsaaklik uit koolwaterstowwe, het 'n lae viskositeit en 'n redelike lae kookpunt.

Petrol en diesel is die algemeenste brandstowwe wat vir vervoer gebruik word, en speel dus 'n belangrike rol in die ekonomie.

Inhoud

[wysig] Chemiese eienskappe

Petrol word tradisioneel in raffinaderye vervaardig. Die stof wat bloot uit ru-olie gedistilleer word, voldoen nie meer aan die vereistes van moderne enjins nie, maar word wel gebruik in die vervaardigingsproses.

Sasol gebruik die Fischer-Tropsch-proses vir die vervaardiging van petrol (en ander brandstowwe) uit steenkool.

Meeste petrol bestaan uit koolwaterstowwe met tussen vyf en twaalf koolstofatome per molekule - hoofsaaklik parafiene, naftene, aromate en oliefiene. Die spesifieke verhoudings sal afhang van die raffinadery, die spesifieke ru-olie wat gebruik is, en die kwaliteit petrol - veral die oktaan.

Petrol kan ook ander organiese elemente bevat, byvoorbeeld eters wat bygevoeg word, asook onsuiwerhede, veral swaelverbindings. Sekere onsuiwerhede moet verwyder word omdat hulle andersins korosie in die enjin sou veroorsaak.

[wysig] Oktaangetal

Die belangrikste eienskap van petrol is die oktaangradering. Bymiddels word by petrol gevoeg om te voorkom dat die enjin klop - die verskynsel waar van die brandstof te vroeg ontplof en 'n klopgeluid (vibrasie) in die enjin veroorsaak. Soos wat die druk in enjins se silinders verhoog, vergroot die probleem met enjinklop. Die oktaangetal van 'n brandstof dui aan hoe klopbestand dit is. Dit word gemeet relatief tot 'n mengsel van 2,2,4-trimetielpentaan ('n isomeer van oktaan) en n-heptaan. 'n 87-oktaan-petrol het dus dieselfde klopbestandheid as 'n mengsel met 87% iso-oktaan en 13% n-heptaan. Die oktaangraderingstelsel is ontwikkel deur die chemikus Russel Marker.

Die oktaangradering van petrol is dus nie 'n aanduiding van die hoeveelheid oktaan wat in die petrol teenwoordig is nie.

Algemeen beskikbare petrol het oktaangraderings in die omgewing van 87 tot 95. Dit is egter moontlik vir 'n brandstof om 'n oktaan van meer as 100 te hê, aangesien iso-oktaan nie die mees klopbestande stof is nie. Renvloeistowwe, etanol, vliegtuigbrandstof, en gas (LPG) het oktaangraderings van 110 en hoër. Petrol se oktaan kan verhoog word deur bystowwe, soos tetraetiellood (in "lood"-bevattende petrol).

In Suid-Afrika verskil die oktaangradering van petrol by die kus en hoërliggende dele. Petrol by die kus en laerliggende gebiede het 'n effens hoër oktaan om vir die hoër lugdruk geskik te wees.

[wysig] Loodvrye petrol

Petrol is sedert die 1920's aangevul met 'n verbinding van lood om dit meer klopbestand te maak. Dit het egter aan die lig gekom dat hierdie praktyk baie skadelik is vir die omgewing en dat loodvlakke in mense se bloed hierdeur beïnvloed is. Sedert die 1970's begin die VSA om die gebruik van lood uit te faseer. In die 1990's staak die VSA en meeste lande in Europa geheel en al en word slegs loodvrye petrol verkoop. In Suid-Afrika staak die algemene gebruik van loodbevattende petrol aan die einde van 2005, alhoewel loodvrye petrol reeds vroeër beskikbaar was.

Omdat lood bietjie teen erosie in die enjin beskerm, kan sekere ouer motors nie loodvrye petrol gebruik nie. Sulke motors moet aangepas word. Motors met katalitiese omsetters kan slegs van loodvrye petrol gebruikmaak aangesien lood hierdie omsetters beskadig.

[wysig] Bronne

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:
Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu