Pierre Messmer
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Pierre Messmer was 'n Franse politikus, 'n oudsoldaat van die Vrye Franse Magte (Forces françaises libres) wat aan die Slag van Bir Hakeim deelgeneem het. Hy het later eerste minister van Frankryk geword.