Piet Botha
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Piet Botha (gebore 18 Julie 1955) is 'n Afrikaanse musikant.
In 1984 begin hy die musiekgroep (Engels: band): Jack Hammer. Piet Botha is in 1985 na die VSA om daar te gaan werk, maar keer weer in 1986 terug na Suid-Afrika.
[wysig] Albums
- 'n Suitcase Vol Winter
- Donkermaan
- Sien Jou Weer
- Marilyn Monroe
- Suitcase Vol Winter
- Van Tonder
- Die Kind
- Goeienag Generaal
- Klein Bietjie Reën
- In Die Transvaal
- Staan Saam Burgers
- Gipsey In Jou Oë
- Kom Huistoe
- Jan Skopgraaf
- Jan Skopgraaf
- Haiku Vir Rooijan
- Blues Vir Louise
- Loftus Versfeld
- Kankerreën
- Slawereën
- Allesverloren
- Van Tonder deel II
- Boomstraat
- Laat Die Wiele Rol
- Riemtelegram
- Die Mamba
- Warm Heuning
- Bye Bye My Darling
- Man Met Kitaar
- Die Mamba
- O My Heiland
- Al Die Stede
- Skielik Somer
- Die Gemmerbroodman
- Bordello
- Bosveldpad
- Herfsgedagtes
- Kitty
- Jacob Klipkop
- Jeffreysbaai (instrumental)
[wysig] Interne skakels
- Suid-Afrikaanse musikanteMusikante