Pontius Pilatus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Pontius Pilatus was die goewerneur van die klein Romeinse provinsie van Judea vanaf 26 tot 36(?) n. C., alhoewel Tacitus geglo het dat hy die prokurator van daardie provinsie was. Volgens die Christelike Evangelies het hy die verhoor van Jesus gelei, en het die opdrag vir sy kruisiging gegee. Sy biografiese besonderhede voor en na sy pos op Judea is onbekend, maar is deur legende verskaf.
[wysig] Eksterne skakels
[wysig] Verwysings
Verwysings na Pilatus, buiten die Nuwe Testament:
- Josephus, Antiquities 18.35, 55-64, 85-89, 177; War 2.169-177;
- Philo, Legatio ad Caium (Embassy to Gaius) 38;
- Tacitus, Annals 15.44.