Beeldbespreking:ProfessorCalculus.png
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
--Ek het voorlopig die Engelse besonderhede van die beelde eers net so bygesit, omdat dit 'n instansie van "Fair use" is. Het ons al 'n Afrikaanse sjabloen daarvoor? Sal iemand my daarmee kan help? Sodra ek my hande daarop kan lĂȘ, vertaal ek elkeen van die beeldgeskiedenisse wat ek vir die Die avonture van Kuifie-artikel bygesit het.Nomdeplume 02:31, 21 Maart 2006 (UTC)