Queenstown
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Queenstown is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap, wat in 1853 deur Sir George Cathcart gestig en deur die eerste setlaars in die vorm van 'n seshoek aangelê is.
Die dorp beskik oor 'n toeristiese infrastruktuur met bergpaaie, piekniekplekke en 'n natuurreservaat in sy omgewing.