Qunu
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Qunu is 'n dorpie in die Transkei, Suid-Afrika (tans provinsie Oos-Kaap). Dit is die geboortedorp van Nelson Mandela waar hy in eenvoud groot geword het.
[wysig] Bronne
- Nelson Mandela; Long Walk to Freedom: The Autobiography of Nelson Mandela; Little Brown & Co; ISBN 0-3165-4818-9 (sagteband, 1995)