Sinsheim
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sinsheim (Elsenz) | |
---|---|
Land: | Duitsland |
Deelstaat: | Baden-Württemberg |
Stigting: | |
Koördinate: | 49° 15' N, 08° 53' O |
Oppervlakte: | 127,01 km² |
Bevolking: | 35 300 (2004) |
Bevolkingsdigtheid: | 278 / km² |
Poskode: | 74871 - 74889 |
Gemeentesleutel: | 08 2 26 085 |
Hoogte: | m bo seespieël |
Burgemeester: | Rolf Geinert |
Sinsheim geleë aan die Elsenz is 'n stad in die noordweste van Baden-Württemberg, ongeveer 22km suidoos van Heidelberg en ongeveer 28 km noordwestelik van Heilbronn
[wysig] Geografie
Sinsheim lê in die hart van Kraichgau tussen Heidelberg en Heilbronn en grens aan die Odenwald. Die Elsenz-rivier vloei deur die stad.
[wysig] Eksterne skakels
- Webwerf van die Stad Sinsheim (Duits)
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel: