Sjinese silwer panda
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Sjinese Silwer Panda is 'n reeks .999 pure silwer munte geproduseer deur die Sjinese regering. Die ontwerp op die voorkant van die muntstuk verander elke jaar. Dit kom in verskye groottes voor tessun maar die 1 ons is die mees populere by versamelaars en bevat 'n gesigs waarde van 10 Yaun. Die reeks was begin in 1984
Voorkant: Die voorkant bevat 'n tekeing van die temple van die hemmele.
Agterkant: Elke jaar behalwe 2001 en 2002 (wat die selfde ontwerp het) bevat 'n ander ontwerp (except for 2001 and 2002, which used the same design).