Gebruikerbespreking:Sobaka
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Alias
Baie dankie, steun graag 'n praktiese idee om kennis en Afrikaans te bevorder.
Haai Sobaka,
Welkom by die Afrikaanse Wikipedia! Ek hoop jy geniet dit hier. Sien gerus Welkom nuwelinge. --Alias 20:03, 25 Julie 2005 (UTC)
Wil jou net van my kant af harlik verwelkom. Ek sien jy het al weggespring met 'n paar puik bydraes! --RM 06:12, 27 Julie 2005 (UTC)
Dankie het al voorheen as anonieme gebruiker artikels geplaas.
Hi Sobaka, welkom ook van my. Ek hou van jou artikels uit die uitgesoekte herdenkings!. Jammer as ek dalk ge-intefeer het terwyl jy nog met maankarretjie besig was - dis net so interessant!. Laurens 20:47, 2 Augustus 2005 (UTC)
Laurens Dankie geen probleem. Ek leer ook maar nog. 3 Augustus 2005.
Inhoud |
[wysig] Smartquotes
Hoi Sobaka,
Kan jij gewone aanhalingstekens gebruiken in plaats van "smartquotes"?
Danielm 17:41, 25 Augustus 2005 (UTC)
Dankie sal so maak Sobaka 25 Augustus 2005
[wysig] Smartquotes wederom
Zou je alsnog je smartquotes uit kunnen zetten? Ik neem aan dat je Word gebruikt; ik heb even een plaatje gemaakt:
Als je al deze vinkjes op beide tabbladen uitschakeld, hebben we een hoop werk minder :) Ik heb helaas alleen een Nederlandse Word, ik verwacht dat het niet te veel problemen gaat geven om het in de Engelse Word terug te vinden. Succes! Danielm 07:04, 14 September 2005 (UTC)
Dankie Het dit gestel soos aanbeveel. Laat weet as nog iets skort.
Sobaka 14 september 2005
[wysig] Plakwerk
Haai Sobaka, weereens dankie vir jou bydraes. Ek neem aan jy plak vanaf 'n woordverwerker. Kyk asseblief as jy plak dat die koeëltjies omgeskakel word na sterretjies sodat Wikipedia dit as sy eie koeëltjies kan vertoon. Die ekstra spasiëring tussen die paragrawe affekteer ongelukkig ook die uitleg. Miskien kan jy van die wysigings by jou vorige artikels kyk - ek dink ek het 'n paar van hulle al bygewerk. Weereens dankie! --Alias 20:34, 30 Mei 2006 (UTC)
[wysig] Michael Faraday
Dankie vir jou werk aan die bg. artikel --DieHond
Plesier - (Sobaka 06:01, 28 September 2006 (UTC))
[wysig] Webjoernaal as voorblad artikel
Hi Sobaka,
Ek het die artikel wat jy oor Webjoernale geskryf het gekies as artikel van die week vir die week. Ek het twee beelde bygevoeg en sal so bietjie deurless maar sal nie veel meer die week kan bydra nie. Dit sal goed wees as jy dalk bietjie kan kyk of van Alias se kommentaar aangespreek kan word.
Groete Laurens 18:21, 14 Januarie 2007 (UTC)
Dankie - Sal so maak
Sobaka18:44, 14 Januarie 2007 (UTC)