Sonnet
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die term sonnet is afgelei van die Provençaalse woord "sonet" en die Italiaanse woord "sonetto"; beide beteken "klien liedjie". Dit het teen die dertiende eeu die norm geword om na 'n gedig met 14 lyne, 'n streng rymskema en logiese struktuur te verwys as 'n sonnet. Die konvensies aangaande sonnette het deur die eeue heen gegroei en verander.