Southampton-Kaapstad
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Lugroete bedien deur Imperial Airways, aanvanklik met watervliegtuie van Southampton tot in Kisumu en dan tot in Kaapstad met gewone vliegtuie. Eerste passasiers het Londen verlaat op 27 April 1932. Dié lugreis het aanvanklik tien dae geneem.
Sien ook: Southampton-Durban.