Staatshoofde van Mali
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Lys van Staatshoofde van Mali
Affiliasie:-
ADM = "Adema" Alliance pour la Démocratie en Mali-Parti Pan-Africain pour la Liberté, la Solidarité et la Justice (Alliansie vir Demokrasie in Mali-Pan-Afrika Party vir Vryheid, Solidaritiet en Geregtigheid) -sentristies
CCD = Koalisie vir Verandering en Demokrasie
PARENA = Party vir Nasionale Vernuwing
Mil = Militêr
UDPM = Union Démocratique des Pepul Maliens (Demokratiese Unie van die Malinese Mense)
US-RDA = Union Soudanais/Rassemblement Démocratique Africain (Soedanese Unie/Afrika Demokratiese Rally)
n-p = onverbonde
(Skuinsgedrukte datum dui de facto voortsetting van ampsbekleding aan)
Termyn | Ampsbekleër | Affiliasie | Opmerkings |
---|---|---|---|
20 Junie 1960 tot 1965 | Modibo Keita, Staatshoof | US/RDA | |
1965 tot 19 November 1968 | Modibo Keita, President | US/RDA | |
19 November 1968 tot 19 September 1969 | Moussa Traoré, Voorsitter van die Militêre Nasionale Vryheidskommittee | Mil | |
19 September 1969 tot 19 Junie 1979 | Moussa Traoré, Staatshoof | Mil | |
19 Junie 1979 tot 26 Maart 1991 | Moussa Traoré, President | UDPM | |
26 Maart 1991 tot 31 Maart 1991 | Amadou Toumani Touré, Voorsitter van die Nasionale Rekonsiliasie Raad | Mil | 1st Termyn |
31 Maart 1991 tot 8 Junie 1992 | Amadou Toumani Touré, Voorsitter of the Transitional Committee for the Salvation of the People | Mil | 1st Term (contd.) |
8 Junie 1992 tot 8 Junie 2002 | Alpha Oumar Konaré, President | ADM | |
8 Junie 2002 tot nou | Amadou Toumani Touré, President | CCD/n-p | 2de Termyn |
Kyk ook:-
- Regeringshoofde van Mali
- Koloniale hoofde van Mali
- lys van ampsbekleërs